
Deo Gloria Community Church Rockingham
Deo Gloria Community Church Rockingham bedien Afrikaanssprekendes gelowiges wêreldwyd, vanuit ons kerk by 44 Bakewell Drive, Port Kennedy. Daar is twee gelyklopende "dienste" op 'n Sondag, te Port Kennedy. Kinderkerk vir kleinerkinders, laerskoolkerk vir laerskool kinders en 'n Youth Church, alles in Engels. Die diens vir volwassenes is in Afrikaans.
Deo Gloria Oggend Diens - 17 Augustus 2025
Speaker: Peet Grobbelaar
Prediker/Preacher: Peet Grobbelaar
Tema: Hoe is die Koninkryk van God? Die storie van die mosterdsaad / How is the Kingdom of God? The Story of the mustard seed
Skriflesing/Scripture Reading: Lukas/Luke 13:18-21
Worship backing tracks used with permission from iSingWorship and artists
CCLI no: 378286


